My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. DELIVERY WITHIN FOUR WEEKS VISIT TERMS FOR MORE INFO. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR CONFIRMATION EMAILS.

In Gesprek met Waldimar deur Waldimar Pelser

Write a review
R 270.00
Quantity
- +

Publikasiedatum: November 2019

Waldimar Pelser se politieke kruisverhoor.

Sy 100 beste ontledings,  inleidings en beledigings.

Hy noem Julius Malema ’n “rassis, diktator en fascis”, die ANC “ ’n spul kripvreters” en oudpres. Jacob Zuma ’n “korrupte, seksistiese politieke tsotsi”.

Waldimar Pelser ontsien niks en niemand nie. Week ná week neem hy politici en besluitnemers onder kruisverhoor. In sy vreeslose en vlymskerp inleidings tot kykNET Verslag se aktuele TVprogram In Gesprek laat hy maghebbers behoorlik deurloop – ook pres. Cyril Ramaphosa en DA-leier Mmusi Maimane het al hul beurt gekry. 

In Gesprek met Waldimar is ’n versameling van die 100 beste, lekkerste en dapperste van hierdie inleidings. In forensiese detail pak Pelser elke gek en skurk wat wil keer dat ons land floreer. Hy wys hoe naby ons aan die afgrond was en hoe ons wéér daar kan beland as ons nie dié in beheer tot verantwoording roep nie

Standaard afleweringsterme is van toepassing.