My Cart

Close

In Mamelodi het ek my God gevind deur Nico Smith

R 220.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R700.00.

Publikasiedatum: 07/18

 

“There are times, persons and events on which and whom only history will pass

final judgement. All that remains for the individual to do is to report on what he

has seen and heard.”

In 1982 ontvang Nico Smith ’n beroep na die NG Kerk in Afrika se Mamelodigemeente.

Tot die gemeente se verbasing (en sy eie) aanvaar hy die beroep. Hy

en sy vrou Ellen, ’n gerekende kinderpsigiater, laat hulle gemaklike lewe in

Stellenbosch agter en gaan bly vir eers in Meyerspark. Later besef hulle dat as

hulle rêrig hulle gemeentelede se vertroue wil wen, hulle in Mamelodi self moet

gaan bly.

In Mamelodi leer Nico en Ellen die hart van die township se mense ken, en beleef

swaarkry saam met hulle. Hulle leer wat dit beteken om swart te wees in Suid-

Afrika onder apartheid. Hulle leer ’n ander God ken, nie die God van Nico se

vaders nie, maar die God van die verworpenes en die verdruktes. Nico het nooit

geglo dat hy ’n heldedaad verrig het nie – hy het bloot gedoen wat sy gewete aan

hom voorgeskryf het.

 

Standard delivery terms apply.

Out of stock items can be ordered. Contact robyn@uppercasebooks.co.za to place your order. 

 

Hello You!

Join our mailing list