My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R550.00 IN SOUTH AFRICA. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR EMAIL COMMUNICATION.

PRICES ARE EXCLUSIVE TO THE WEBSITE AND MAY DIFFER FROM IN STORE PRICES!

CLICK & COLLECT CUSTOMERS WILL RECEIVE AN EMAIL AND PIN CODE WHEN COLLECTION IS READY FOR PICK UP. 

In Opleiding-Reeks: Atleet deur Cath Ard & Sarah Lawrence

Write a review
R 155.00
Quantity
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: Februarie 2020

Leer hoe om ’n Atleet, Brandbestryder, Dokter, Ingenieur, Kodeerder, Ruimtevaarder, Veearts of Wetenskaplike te word in hierdie opwindende nuwe reeks! 

Atleet in opleiding bevat alles wat jong lesers moet weet oor hoe om ’n atleet, sportman of sportvrou te wees. Kinders kan meer leer oor hoe om ’n topatleet te wees en ’n prettige toets doen om te sien in watse sportsoort hulle die beste sal presteer. Deel van die In opleiding-reeks met oorgenoeg nuttige inligting en interessante feite oor die lewens van verskillende beroepsmense.

Eenvoudige aktiwiteite help kinders om hul vaardighede op ’n prettige wyse te toets en die inligting wat hul geleer het te versterk. 

Hierdie reeks bestaan uit agt titels. In Mei 2019 is die eerste vier titels van die reeks vertaal en gepubliseer - Wetenskaplike, Dokter, Ruimtevaarder & Ingenieur. In Desember 2019 was vier nuwe titels gepubliseer - Atleet, Brandbestryder, Kodeerder & Veearts.

Standaard afleweringsterme is van toepassing.