In Opleiding-Reeks: Kodeerder deur Cath Ard & Sarah Lawrence
- Regular
- R 112.00
- Sale
- R 112.00
- Regular
- R 160.00
- Unit Price
- per
Nasionale aflewering 3-5 dae!
Publikasiedatum: Februarie 2020
Leer hoe om ’n Atleet, Brandbestryder, Dokter, Ingenieur, Kodeerder, Ruimtevaarder, Veearts of Wetenskaplike te word in hierdie opwindende nuwe reeks!
Kodeerder in opleiding bevat inligting oor hoe om kodes te skep, watter vaardighede ’n kodeerder nodig het en hoe om jou eie webwerf te skep Deel van die In opleiding-reeks met oorgenoeg nuttige inligting en interessante feite oor die lewens van verskillende beroepsmense.
Eenvoudige aktiwiteite help kinders om hul vaardighede op ’n prettige wyse te toets en die inligting wat hul geleer het te versterk.
Hierdie reeks bestaan uit agt titels. In Mei 2019 is die eerste vier titels van die reeks vertaal en gepubliseer - Wetenskaplike, Dokter, Ruimtevaarder & Ingenieur. In Desember 2019 was vier nuwe titels gepubliseer - Atleet, Brandbestryder, Kodeerder & Veearts.
Standaard afleweringsterme is van toepassing.