Justin Fortuin, seerower deur Theresa van Baalen
- Regular
- R 175.00
- Sale
- R 175.00
- Regular
Sold Out
- Unit Price
- per
Tax included.
Nasionale aflewering 3-5 dae!
Publikasiedatum: Oktober 2020
Die tweede boek in die aksiebelaaide Justin Fortuin-reeks.
Justin kuier nog lekker saam met sy ma by tannie Mary in die
geheimsinnige Kasteel Boekanier. Dit is ’n reënerige dag wanneer hy en sy vriend Liam ontdek dat die kasteel nie net twee geheime tonnels het nie, maar drie. Waarheen lei die derde tonnel?
Die seuns besluit om die tonnel te verken en beleef ’n opwindende avontuur vol raaisels en geheime.