Jy handle dit net deur Eleanor Lombard

Regular
R 150.00
Sale
R 150.00
Regular
R 0.00
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: Maart 2022

Drikus kan nie rugby speel nie. Hy het nie veel maats nie. Hy verloor die skaaktoernooi. En dan is hy in ’n fietsongeluk en daar is nie geld om die fiets reg te maak nie. Wat nou? Hy besluit om worsbroodjies te begin verkoop om geld te maak, en toe ontmoet hy vir Donovan, ’n straatkind met ’n unieke uitkyk op die lewe. So begin ’n ongewone vriendskap wat al twee seuns se lewens onherroeplik verander. ‘n Deernisvolle storie met ‘n soortgelyke teikenmark en tema as Jaco Jacobs se Oor ‘n motorfiets, ‘n zombiefliek en lang getalle wat deur elf gedeel kan word