My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R550.00 IN SOUTH AFRICA. INTERNATIONAL SHIPPING CURRENTLY SUSPENDED!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR EMAIL COMMUNICATION.

PRICES ARE EXCLUSIVE TO THE WEBSITE AND MAY DIFFER FROM IN STORE PRICES!

CLICK & COLLECT CUSTOMERS WILL RECEIVE AN EMAIL AND PIN CODE WHEN COLLECTION IS READY FOR PICK UP. 

Jy Is Liefde deur Refiloe Moahloli & Caitlin Mkhasibe (Word Nov 2021 Verwag)

R 150.00
Quantity
- +

Nog nie beskikbaar nie!

Publikasiedatum: November 2021 - Voorafbesetllings Nou Oop!

Athandwa se hart is anders as ander mense s’n. Vir so lank as sy kan onthou, kan sy haar hart hoor sing. Eers maak dit haar ’n bietjie bang. Hoekom is sy anders as ander mense? Maar toe sy haar hart probeer stilmaak, ontdek Atandwa ’n geheim – en ’n baie spesiale liedjie … een wat Mamma, Gogo en Koko ook ken.

 

Jy is liefde is ’n liriese verhaal oor hoe liefde en ons uniekhede ons oor generasies heen bind.

Die boek is ook beskikbaar in isiZulu en Engels.