Kaarte - 'n Prentereis Deur Die Lande, Oseane En Kulture Van Die Wereld deur Aleksandra Mizielinska & Daniel Mizielinski
- Regular
- R 400.00
- Sale
- R 400.00
- Regular
Sold Out
- Unit Price
- per
Tax included.
Nasionale aflewering 3-5 dae!
Publikasiedatum: Oktober 2020
Hierdie kaartboek is veel meer as ’n gewone atlas – dit is ’n visuele fees vir lesers van alle ouderdomme, ryklik versier deur die bekende Mizielinskis.
Ontdek grense, stede, riviere en bergpieke, maar ook geskiedkundige plekke, ikoniese mense, belangrike plante en diere, kulturele gebeurtenisse en baie ander fassinerende feite wat met die verskillende plekke op ons planeet geassosieer word.