Kaptein Onderbroek #1: Die avonture van Kaptein Onderbroek deur Dav Pilkey & Kobus Geldenhuys (Word Julie 2022 Verwag)

Regular
R 165.00
Sale
R 165.00
Regular
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Nog nie beskikbaar nie!

Publikasiedatum: Julie 2022 - Voorafbestellings Nou Oop!

George en Harold het die grootste superheld in die geskiedenis van hulle laerskool geskep – en nou gaan hulle lewe aan hom gee! Ontmoet kaptein Onderbroek! Sy ware identiteit is só ’n groot geheim dat selfs hý nie weet wie hy is nie!
Lees hierdie reeks deur dieselfde skrywer as Hondman. Skreeusnaaks en perfek vir eerste of trae lesers!