Kattemaai: Die bure se nuwe dogter deur Betsie Vos & Shayna Olivier

Regular
R 135.00
Sale
R 135.00
Regular
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Email me when this is available

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: Februarie 2022

Die bure het ’n nuwe dogter. Waar kom sy vandaan, en hoekom lyk sy so baie na Annabel, die kat wat weggeraak het? Boonop is hierdie buurmeisie se naam óók Annabel ... Mila besluit om ondersoek in te stel. Maar haar boetie Jannus spring haar voor en steel Annabel se mens-word-middel. Hy voer dit vir sy aaklige troeteldier, Rottes, net om te kyk wat gebeur. Katastrofe!