Kies-jou-avontuur 3: Die gevaarlikste fliek op aarde deur De Wet Hugo

Regular
R 150.00
Sale
R 150.00
Regular
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Nasionale aflewering 15-21 dae! 

Publikasiedatum: Julie 2021 

Dieter is ’n ware fliekvlooi. Maar gaan al sy filmkennishom help as ’n hologramreus hom en sy tweelingbroer, Darius, na ’n virtuele fliekwêreld ontvoer? Hulle moet van ruimtewesens, booswigte en monsters vlug, saam met ’n superheld veg en nog meer – alles om vier fliekkaartjieste vind en te ontsnap. Maar wat het die ou wetenskaplike in die spookhuis op die bult daarmee te doen?
 'n Kies-jou-eie-avontuur-storie propvol avontuur en naelbyt-aksie!