My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. DELIVERY WITHIN THREE WEEKS. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR CONFIRMATION EMAILS.

Kies-jou-avontuur: Die gevaarlikste speletjie op aarde deur De Wet Hugo & Johann Strauss

Write a review
R 160.00
Quantity
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: Julie 2020

Mario is die skool se rekenaarspeletjiekampioen. Maar wanneer hy deur 'n eienaardige nuwe speletjie weggevoer word na die kuberruim, moet hy veg vir sy lewe.

'n Geheimsinnige wese genaamd Gigabyte verduidelik dat hy na die sewe wonders van die antieke wêreld moet reis om ses goue muntstukke te vind, voordat hy kan terugkeer huis toe.

Lewensgevaarlike uitdagings wag op hom . . .

'n Kies-jou-eie-avontuurstorie propvol avontuur en naelbytaksie!

Standaard afleweringsterme is van toepassing.