Kinders van die gode: Die geheim van die bloedsteen deur Antoinette Venter

Regular
R 112.00
Sale
R 112.00
Regular
R 160.00
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: Junie 2021 

Zenno is ’n gewone seun in Benoni, Suid-Afrika. Maar een middag ná skool beland hy in sy professor-oom se kantoor in ’n tydgleuf wat hom voer na Pompeji in antieke Rome, waar die Alveoli-draak dreig om by die vulkaan Vesuvius uit te breek en die hele stad te verwoes. Hier leer Zenno dat hy ’n afstammeling is van Vulcanus, die Romeinse god van vuur, en dat hy saam met die kinders van ander Romeinse gode, Minerva die godin van wysheid, Mars die god van oorlog en Venus die godin van liefde,  moet saamwerk om Pompeji van algehele verwoesting te red.

Hierdie is die eerste boek in die Kinders van die gode-reeks.