My Cart

Close

Klapper die Drakie & die Wonderlike Toewenaar deur Ingo Siegner

R 135.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R700.00.

Publikasie Datum: 05/18

Klapper die klein drakie kan nie sy oë glo nie: Voor hom staan 'n bok wat eintlik 'n towenaar is, maar onder 'n towerspel geplaas is! Klapper, Mathilda en die bok reis na die towerkasteel waar die bose towenaar, Bokbaard, woon. Sal dit moontlik wees om die towerspel te breek?

Standard delivery terms apply. 

Out of stock items can be ordered. Contact robyn@uppercasebooks.co.za to place your order.

 

Hello You!

Join our mailing list