My Cart

Close

Klein Kook & Geniet deur SJA de Villiers & Eunice van der Berg

R 280.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R700.00.

Publikasiedatum: Mei 2018

'n Eg Suid-Afrikaanse kookboek vir beginners van alle ouderdom. Kook & geniet se kleinsus is terug! Propvol staatmakerresepte, spesiaal uitgesoek en getoets deur Eunice van der Berg. Die meer as 55 resepte sluit als in van ou gunstelinge soos hamburgers, tjips en pizza tot 'n verskeidenheid soetgoed.

Elke resep word stap-vir-stap verduidelik met kleurfoto's. En jy leer ook:
hoe om 'n resep te volg,
hoe om te meet,
wat kookterme beteken,
hoe om kombuisgereedskap te gebruik.

Klein kook & geniet
 sal jou touwys maak in die basiese kunt van losmaak. En as jy eers weet hóé, sal jy enige resep kan baasraak.

Standaard afleweringsterme is van toepassing.

Hello You!

Join our mailing list