Kodenaam Icarus deur Henk Breytenbach

Regular
R 228.00
Sale
R 228.00
Regular
R 285.00
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: Febuarie 2020

Vic was een van die gevreesde manne wat voor 1994 “ongewenstes” moes “uithaal”. Hierdie opdragmoorde haal hom nou in. En daar bo sit manne uit die ou en die nuwe era wat baie te verloor het.