My Cart

Close

Laat U Naam geheilig word deur Esté Geldenhuys

R 270.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R500.00.

Publikasiedatum: September 2019

Dit is vir ons byna onmoontlik om God te verstaan, ons kan slegs klein glimpsies van God se karakter kry op verskeie maniere.

Een van die maniere wat ons kan help, is om God se Name te bestudeer.

Esté Geldenhuys het breedvoerige navorsing gedoen oor God se Name, en die in hierdie boek belig sy die belangrikstes, van Elohim (Drie in een) tot El Roi (die Een wat sien).

Sy bespreek die Naam self in Hebreeus, die betekenis daarvan, wat dit in ons alledaagse lewe beteken en ook hoe om dit te gebruik in gebed

Standaard afleweringsterme is van toepassing.

Hello You!

Join our mailing list