Die Land van die Groot Woordfabriek deur Agnés de Lestrade & Valeria Docampo
- Regular
- R 135.00
- Sale
- R 135.00
- Regular
- R 150.00
Sold Out
- Unit Price
- per
Tax included.
Nasionale aflewering 3-5 dae!
Publikasiedatum: April 2012
Daar is 'n land waar die mense amper nooit praat nie. In hierdie vreemde land moet jy woorde koop en hulle insluk om hulle te kan uitspreek. Klein Floris het woorde nodig om sy hart vir die pragtige Susanna oop te maak. Maar hoe moet hy dit doen? Want om alles vir Susanna te sê wat hy graag vir haar wil sê, sal 'n fortuin kos ...
Standaard aflewerings terme van toepassing.