My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. DELIVERY WITHIN FOUR WEEKS VISIT TERMS FOR MORE INFO. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR CONFIRMATION EMAILS.

Leeu Wat Drukkies Gee en Ander Ware Dierestories deur Wendy Maartens

Write a review
R 135.00
Quantity
- +

Publikasiedatum: Julie 2018

Wonderlike ware dierestories vir beginnerleespret

Ontmoet 'n paar dapper en interessante diere van regoor die wêreld! Vind uit wat gebeur het nadat twee vriende 'n leeu in 'n afdelingswinkel gekoop het, ontmoet 'n dapper hond genaamd Salty, en vind meer uit oor die dapper reddingspoging om Humphrey die boggelrugwalvis te red nadat hy die pad byster geraak het.

Hierdie boek bevat ses asemrowende ware dierestories:
1. Die leeu wat drukkies kon gee
2. Salty en die Twin Towers
3. Humphrey die walvis verdwaal
4. 'n Hond soos Knersus
5. 'n Perd met tekkies
6. O, die liewe Lulu

Die stories word op 'n toeganklike manier met eenvoudige taalgebruik vertel sodat beginnerlesers dit maklik self kan baasraak!

 

Standaard afleweringsterme is van toepassing.