My Cart

Close

Legkaart van die liefde deur Renda de Waal

R 95.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R500.00.

Publikasiedatum: 07/18

Willa le Roux kan uit die staanspoor nie vir Deon Joubert miskyk nie. G’n mens

kan nie. Die gemaklikheid met sy eie lyf, die selfvertroue wat hy uitstraal. Boonop

is die man slim, sjarmant en gevaarlik aantreklik.

Hul paaie kruis – vir werk én plesier. Willa weet sy beweeg op gevaarlike

terrein, maar sy moet darem genoeg stories bymekaarmaak om eendag haar

kleindogter te vermaak.

Net toe dinge behoorlik tussen hulle vlamvat en Willa uiteindelik gereed is

om Deon met haar hart én haar lyf te vertrou, besluit iemand uit haar verlede om

weer sy opwagting te maak. Dinge ontspoor uiteraard op ’n dramatiese wyse.

Twee jaar later moet Willa en Deon mekaar weer in die oë kyk. Nou worstel

albei met die vraag: Het daar genoeg tyd verloop om oor die liefdesteleurstelling

te kom?

Standard delivery terms apply.

Out of stock items can be ordered. Contact robyn@uppercasebooks.co.za to place your order.

Hello You!

Join our mailing list