My Cart

Close

Liefde vir 'n Liefling deur Didi Potgieter

R 95.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R500.00.

Publikasiedatum: November 2019

Die liefde kry altyd sy sin ...

Vir die wêreld is Tilla Jonker die Parkers se liefling. Sy is nie net aan die stuur van hulle openbare betrekkinge nie, maar ook die hoof van hulle welsynsorganisasie. Haar hart in die laasgenoemde is suiwer, omdat sy sel bitter goed weet hoe swaarkry lyk. Vir Sean Thomas is sy net die handtekening op ʼn tjek – nog ʼn rykmansdogter wat nie weet wat om met al haar geld te maak nie. Totdat Sean vir Tilla ontmoet.

Die liefde is egter nie eenvoudig nie, en al voel hulle albei die vonk, is daar reëls aan die spel wat hulle albei speel verbonde. Reëls wat kan verhoed dat daar ʼn toekoms tussen hulle is. 

Romanza is LAPA Uitgewers se romansereeks, wat vergelyk kan word met Mills & Boon en Harlequin-romanses. 

Standaard afleweringsterme is van toepassing.

Hello You!

Join our mailing list