My Cart

Close

Lien se Lankstaanskoene deur Derick van der Walt

Write a review

R 205.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R350.00 IN SOUTH AFRICA. DELIVERY WITHIN TWO WEEKS VISIT TERMS FOR MORE INFO!

Publikasiedatum: September 2008

  • M.E.R.-prys vir jeugliteratuur - 2009

Die aangrypende verhaal van 'n matriekmeisie wat te midde van 'n familiekrisis leer dat 'n mens meestal slegs twee keuses het: sink of swem.

Vir Lien Jooste het haar matriekjaar in 'n nagmerrie ontaard. Dinge by die huis kan nooit weer dieselfde wees nadat alles oornag uitmekaargeval het nie. Om weg te kom, lyk vir haar na die enigste uitweg. Weg van die huis, weg van die aaklige skool waarin sy onverwags beland het, en veral weg van haar ma.

Maar om weg te kom, kos geld. Geld wat sy nie het nie.

Standaard aflwereingsterme is van toepassing. 

Hello You!

Join our mailing list