Luisterboek: Avonture op die Plaas Vol. 1

Regular
R 90.00
Sale
R 90.00
Regular
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Nasionale aflewering 15-21 dae!

Boer Frans se plaas lê lekker knus langs ʼn klein stroompie ver van die stad af. Op die plaas bly baie diere gelukkig saam. Kom luister na al die diere se opwindende avonture op boer Frans se plaas!

Volume 1:

- Gertjie se uitstappie

- Manie Muis skrik groot

- Hansie vlieg weg

- Boel en Dolla

- Ses stoute varkies

- ’n Indringer op die plaas