Luisterboek: Slaapstories vir Vaak Ogies - Volume 2

Regular
R 90.00
Sale
R 90.00
Regular
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Nasionale aflewering 15-21 dae!

Geskryf deur Hemma-paneel - Vertel deur Lochner de Kock

Wil jy speel in die sneeu, in kastele, vlieg deur die lug en huppel oor die berge? Spits dan jou oortjies en luister fyn ... Hier’s stories propvol kinkels en draaie om jou ver weg te voer na sprokiesland!

Volume 2

- Die dwergvlermuis se avontuur

- Dunnelientjie

- Die eekhorinkie in die berge

- Die swaan met goue vere

- Lenet se ponie

- Die kabouters

- Rosie-Doring

- Die jakkals en die jagters

- Die donkie se rooi trui