Luisterboek: Stories voor Droomland Volume 2

Regular
R 90.00
Sale
R 90.00
Regular
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Geskryf deur Hemma-paneel - Vertel deur Lochner de Kock

ʼn Koei met ʼn serpie, ʼn spierwit donkie, ʼn wit olifantjie en ʼn hen wat wou kraai ... Jy sal kennis maak met splinternuwe karakters en menige avonture met hulle meemaak. Sluit by hulle aan op hul reise, deel in hul avonture en ontdek ʼn skatkis van stories om jou na sprokiesland weg te voer.

- Lea se Boom

- Die Lied van die Hen

- Tot Stinkie se Redding

- Die Duisendpoot en die Slak

- Frederik en Kuifie

- Kameelperd en Sebra

- Katryntjie Kekkel

- Jabba die Wit Olifantjie

- Meteoor die Drakie

- Lenet se Ponie (Bonussnit)