Magriet en Billie deur Melanie Tait & Linki Brand

Regular
R 42.00
Sale
R 42.00
Regular
R 60.00
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Nasionale aflewering 3-4 dae!

Publikasiedatum: November 2021 


In Magriet en Billie kom kuier Billie vir Nina. Net voor hulle lekker begin speel, jaag Magriet skielik op Billie af ... Om en om hardloop hulle. Hoekom op aarde jaag Magriet vir Billie? In Magriet se eierbesigheid besef Nina dat sy en Magriet saam ’n besigheid kan begin. Magriet lê elke dag ’n eier en so word “Lê- ’n-eier” gestig. Dit laat Nina groot drome droom oor eendag as sy groot is ...