My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR CONFIRMATION EMAILS.

PRICES ARE EXCLUSIVE TO THE WEBSITE AND MAY DIFFER FROM IN STORE PRICES!

CLICK & COLLECT CUSTOMERS WILL RECEIVE AN EMAIL AND PIN CODE WHEN COLLECTION IS READY FOR PICK UP. 

Man uit die dode: 'n Ella Neser-roman deur Chris Karsten

Write a review
R 220.00
Quantity
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: Oktober 2020

Ná Ella Neser as moordspeurder bedank het, het sy op plesierbote in die Karibiese See gaan werk. Toe kom die virus, en sy moet terug. Sy begin 'n private ondersoek op die dorpie Osspruit in Mpumalanga. Vier jong manne het oënskynlik besluit om weg te loop, maar meer sinistere gebeure word vermoed. Dit verskyn eers as vervolgverhaal op Netwerk24.