My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. DELIVERY WITHIN FOUR WEEKS VISIT TERMS FOR MORE INFO. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR CONFIRMATION EMAILS.

Max die Dapper Gorilla & Ander Ware Dierestories deur Wendy Maartens

Write a review
R 135.00
Quantity
- +

Publikasiedatum: Mei 2018

Ontmoet ’n paar dapper en interessante diere van regoor die wêreld! Vind uit hoe Max die dapper gorilla van die Johannesburgse Dieretuin dit reggekry het om ’n skurk vas te trek, reis meer as 1 600 kilometer ver saam met Huberta die seekoei wat besluit het om die land te verken, en ontmoet ’n oulike vlermuis wat deur ’n mens-mamma grootgemaak is!

Hierdie boek bevat ses wonderlike ware dierestories:

  1. Max die gorilla vang ’n skelm
  2. Huberta die seekoei stap suid
  3. Noodle leer om ’n vlermuis te wees
  4. Kees kry lus vir koek
  5. Zhu, die sterk Chinese vark
  6. ’n Beer word soldaat

Die stories word op ’n toeganklike manier met eenvoudige taalgebruik vertel sodat beginnerlesers dit maklik self kan baasraak!

Standaard afleweringsterme is van toepassing.