Minjonet en bitterbos deur Thomas Deacon

Regular
R 192.00
Sale
R 192.00
Regular
R 240.00
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: Januarie 2022

Die bundelsentreer om ouer word, die jeugdigeenergie wat daarmeeafneem, ‘n herbesoekaandit wat was en ‘n skrynendebegeertedaarna. Deacon slaaguitmuntenddaarin om die oerbron van herinneringennostalgietelkensdeur ‘n andermerafoor, ‘n andertyden met anderwoordetelaatspreek. Die bundelbevatook ‘n heuglikeinslag van Boerneef se loslittige Afrikaans met ‘n voorkeurvir die kontreiwoorden -uitdrukking.