Minki maak ‘n plan deur Jaco Jacobs & Tumi K. Steyn
- Regular
- R 120.00
- Sale
- R 120.00
- Regular
Sold Out
- Unit Price
- per
Tax included.
Nasionale aflewering 3-5 dae
Publikasiedatum: Mei 2022
Minki en haar maats is baie opgewonde toe hulle ’n onverwagse besoeker kry. Hulle ontdek ’n oulike katjie in die tuin. Waar kom sy vandaan, en sal hulle haar kan help om weer haar huis te kry? Hulle sal egter vinnig ’n plan moet maak, want Minki se hond, Spaghetti, hou glad nie van dié nuwe kuiergas in die huis nie!
Intussen kry Minki ’n nare verrassing toe haar klas ’n belangrike projek moet doen …
Kort voor lank waai die hare behoorlik!