Mixtape van die liefde deur Antjie Krog

Regular
R 180.00
Sale
R 180.00
Regular
R 0.00
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: Mei 2022

Hierdie bundel gedigte verken die verskillende dimensies van die liefde: Verliefdheid Wat is liefde? Liefde in gesinsverband Liefde en pyn Liefde en woede Liefde wat verder reik Die hele spraakgemeenskap van Afrikaans is verteenwoordig in die bundel: Van ons ouer digters soos Totius, Boerneef, Eybers, Opperman, Van Wyk Louw, tot opwindende nuwe stemme soos Ashwin Arendse, Bibi Slippers, Nathan Trantraal, Pieter Odendaal, Lynthia Julies en Ryan Pedro. Ronelda S. Kamfer lewer die grootste bydrae met ses gedigte. Vertalings stel lesers nie net bekend aan plaaslike talent in isiZulu, Setswana, Xam en San nie, maar bied ook ’n blik op wêreldliteratuur met gedigte van die Fransman Michel Houellebecq, die Kubaan Nicolás Guillén en Lucebert (wie se gedig in Nederlands verskyn). Dit kan in die mark vergelyk word met Verse in my inboks