My Cart

Close

Moeps die mops deur Aaron Blabey

R 150.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R500.00.

Publikasiedatum: Junie 2019

Moeps is ’n mopshond met baie slegte maniere en hy is glad nie ’n deelmaatjie nie. Hy hou al sy speelgoed vir homself en as sy vriendelike mede-woonstelbewoner, die worshond Worsie, vra of hy met iets kan speel, antwoord Moeps: “Dis myne! Myne! Myne!” en verloor dit heeltemal. Uiteindelik kry Worsie tóg wat hy wil hê.

Dis ’n heerlike rymboek met skreeusnaakse illustrasies. En al is Moeps ’n hond met goor maniere, kruip hy vinnig in jou hart.

Hello You!

Join our mailing list