My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R550.00 IN SOUTH AFRICA. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR EMAIL COMMUNICATION.

PRICES ARE EXCLUSIVE TO THE WEBSITE AND MAY DIFFER FROM IN STORE PRICES!

CLICK & COLLECT CUSTOMERS WILL RECEIVE AN EMAIL AND PIN CODE WHEN COLLECTION IS READY FOR PICK UP. 

Moet nooit vir 'n T-Rex 'n boek wys nie deur Rashmi Sirdeshpande

Write a review
R 150.00
Quantity
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publication Date: Maart 2021 

Het jy al ooit gewonder wat sal gebeur as jy vir 'n T-Rex 'n boek wys? Sy sal nie weet wat om daarmee te doen nie!! Sy sal dink dis 'n koekie, of selfs 'n hoed! Maar wat as sy leer lees? Sy besluit dalk sy wil eerder 'n kunstenaar wees, of 'n dokter, of 'n professor, of selfs die staatspresident! 'n Skaterlagstorie propvol verbeeldingskrag, pret en die viering van boeke! Uitstekend vertaal deur Jaco Jacobs.