My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R550.00 IN SOUTH AFRICA. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR EMAIL COMMUNICATION.

PRICES ARE EXCLUSIVE TO THE WEBSITE AND MAY DIFFER FROM IN STORE PRICES!

CLICK & COLLECT CUSTOMERS WILL RECEIVE AN EMAIL AND PIN CODE WHEN COLLECTION IS READY FOR PICK UP. 

Monsterpizza deur Jaco Jacobs

Write a review
R 130.00
Quantity
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: Julie 2019

Selfs monsters se tande water vir pizza!

Zia se pa het die beste werk op aarde. 

Hy lewer pizza af!

Vanaand gaan Zia vir die heel eerste keer saam met hom op sy bromponie ry.

Hulle gaan drie REUSAGTIGE monsterpizzas aflewer … 

Maar as ’n mens pizza aflewer, kan jy vreemde mense ontmoet … en baie vreemde dinge kan gebeur!

Standaard afleweringsterme is van toepassing.