Moord op Pofadder: Die skokkende verhaal agter Suretha Brits se meesterplan en die kontrak op haar man deur Charné Kemp

Regular
R 196.00
Sale
R 196.00
Regular
R 280.00
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: April 2022 

Wat dryf 'n pragtige jong ma van drie daartoe om haar man wreed te laat vermoor? Waarom wou Suretha Brits só graag van Leon ontslae raak?
Danksy binne-inligting van vriende, familie en die polisie, sit die ondersoekende joernalis Charné Kemp al die stukkies van die legkaart bymekaar en vertel die volle verhaal van die huurmoord op die geliefde Pofadder-hotelbaas.
'n Boeiende ware misdaadverhaal oor diamante, Krugerrande, seks, verraad en wraak.