My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. DELIVERY WITHIN FOUR WEEKS VISIT TERMS FOR MORE INFO. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR CONFIRMATION EMAILS.

My Eerste Voel en Vind Reeks by Macmillan

Write a review
R 140.00
Quantity
- +

Publikasiedatum: Junie 2018

Hierdie opwindende nuwe reeks interaktiewe boeke is 'n prettige manier om jou baba aan die wonderwêreld van boeke bekend te stel!

Die duursame kartonboeke het groot flappies om prettige raai-raaispeletjies te speel, en daar is verskillende interessante teksture op elke dubbelblad en op die voorblad sodat klein vingertjies speel-speel kan leer. Elke boek bevat helder, lewendige illustrasies en ritmiese, herhalende teks om vroeë taalvaardighede te ontwikkel.

Die reeks bestaan uit vier hoogs versamelbare titels:

  • Plaas
  • See
  • Diere
  • Parkie

Standaard afleweringsterme is van toepassing.