My gunsteling-dierestories deur Buttercup Publishing

Regular
R 150.00
Sale
R 150.00
Regular
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: Oktober 2021

Hierdie boek bevat 5 stories oor diere wat kinders se verbeelding sal aangryp. Die stories wat ingesluit is, is Die vos en die ooievaar, Die lelike eendjie, Die haas en die skilpad, Die kraai en die kruik en Die drie Rammetjies Rof. Die boek is perfek vir voorlees tydens slaaptyd, maar ook selflees!