My lapboek/My cloth book: Wilde diere/Wild animals deur Cuberdon (Word Julie 2022 Verwag)

Regular
R 185.00
Sale
R 185.00
Regular
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Nog nie beskikbaar nie!

Publikasiedatum: Julie 2022 - Voorafbestellings Nou Oop!

Die tema van hierdie boek is wilde diere! Op elke bladsy is 'n pragtige illustrasie van 'n Suid-Afrikaanse wilde dier met die dier se naam in Afrikaans en Engels, vir kleintjies om nuwe woorde te leer. Die boeke bevat ook kreukelpapier in die eerste bladsy waaraan hulle vir ure lank kan vat en voel.