My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR CONFIRMATION EMAILS.

PRICES ARE EXCLUSIVE TO THE WEBSITE AND MAY DIFFER FROM IN STORE PRICES!

CLICK & COLLECT CUSTOMERS WILL RECEIVE AN EMAIL AND PIN CODE WHEN COLLECTION IS READY FOR PICK UP. 

My Maats Kom Kuier! deur Dorling Kindersley

Write a review
R 135.00 R 150.00
Quantity
- +

Nasionale aflewering 7-14 dae!

Publikasiedatum: Februarie 2019

Hou die beste oorslaappartytjies ooit! 

Net een ding is lekkerder as ’n uitslaapaand, en dit is om een te beplan. Met alles van speletjies en vasvrae tot bederf-idees en middernagfeeste sal jou idees nooit opraak met My maats kom kuier! nie. My maats kom kuier! is propvol aktiwiteite, temas en dinge om te maak wat jou maats vir dae aan die praat sal hou. Leer hoe om ’n visgraatvlegsel te doen, ’n natuurlike gesigmasker of selfs kamma-skemerkelkies aan te maak, en doen dan die vasvra om jou ware vriendskapstyl te ontdek.

My maats kom kuier! is ’n moet vir fantastiese aande saam met jou vriende. 

Standaard afleweringsterme is van toepassing.