My Cart

Close

'n Brief vir Reina deur Elsa Winckler

R 180.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R700.00.

Publikasiedatum: 07/18

 

Wanneer Reina Sauer se ouma sterf, hoor sy dat sy haar huis op McGregor erf.

Maar ’n ontwikkelaar, die ontnugterde en siniese Derek Retief, wil graag die huis

deel van ’n sekuriteitskompleks maak. Al wat Derek kort is Reina se

handtekening. Maar dinge is nie heeltemal so eenvoudig nie. Wat op aarde maak

Reina met haar ouma se vriende wat afhanklik was van haar ouma? En wanneer

Reina die huis begin opruim, kom sy op ’n boks vol briewe in die solder af. Met

verstomming lees sy hoe haar ouma dit reggekry het om ’n onmoontlike besluit te

neem wat uiteindelik haar kleindogter se lewe moontlik gemaak het. Iewers langs

die pad het sy wat Reina is ophou bid, ophou glo, maar terwyl sy deur haar ouma

se lewe blaai, ontdek sy weer haar behoefte aan die Here.

 

Standard delivery terms apply.

Out of stock items can be ordered. Contact robyn@uppercasebooks.co.za to place your order.

Hello You!

Join our mailing list