My Cart

Close

’n Geur vir elke vrou deur Ida Bester

R 95.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R500.00.

Publikasiedatum: 10/18

Theana se baas vra haar om die parfuummaker, Jean-Luc, te jag vir hul besigheid. Sy is gelukkig om hom al op haar vlug raak te loop. En weer later in Frankryk. Maar is hierdie ontmoetings met Jean-Luc terloops, beplan of deel van die noodlot? 

 Die boek handel oor die kompeterende wêreld van die parfuumbedryf. 

Standard delivery terms apply.

Hello You!

Join our mailing list