My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R550.00 IN SOUTH AFRICA. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR EMAIL COMMUNICATION.

PRICES ARE EXCLUSIVE TO THE WEBSITE AND MAY DIFFER FROM IN STORE PRICES!

CLICK & COLLECT CUSTOMERS WILL RECEIVE AN EMAIL AND PIN CODE WHEN COLLECTION IS READY FOR PICK UP. 

'n Klein bietjie magic deur Theresa van Baalen

Write a review
R 190.00
Quantity
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: Augustus 2021 

Toe Janke se pa-hulle besluit hulle gaan nie hierdie Desember op Gourits vakansie
hou soos gewoonlik nie, is sy nie baie beïndruk nie. Toe sy uitvind hulle gaan na
die piepklein, geïsoleerde Noord-Kaap kusdorp McDougallsbaai bly vir vier weke,
nog minder. ’n Piepklein dorp saam met ’n oorbeskermende ma is NIE Janke se idee
van ’n prettige vakansie nie ...

Ten minste is daar ’n oulike buurseun, Stefen, wat vinnig die ligpunt van Janke se vakansie word. Daar is net iets aan Stefan se sjarme en die verlatenheid van die dorpie onder die groot sterrehemel wat haar laat voel daar is iets magical in die lug ... En wie weet wat kan gebeur?