My Cart

Close

’n Skerfie glas deur Erika Murray-Theron

R 195.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R700.00.

Publikasiedatum: Julie 2018

Die skrywer Erika Murray-Theron stel ondersoek in na die vroue voor haar in haar familie.

Wat kry ’n mens van wie? Waar kom alles wat jý is vandaan? Hoe is die vroue in haar familie se lewe geraak deur trauma en groot wêreldgebeurtenisse waaroor hulle geen beheer gehad het nie?

Theron se ouma Issie is in Mei 1885 gebore; 133 jaar gelede. In hierdie verhaalbiografie gaan soek Theron in ou kookboeke, aantekeninge, foto’s, herinneringe, albums, briewe en geslagsregisters na haar ouma Issie se storie.

’n Lewe ontvou wat geraak is deur die verlies van ouers, die Anglo-Boereoorlog, die Rebellie van 1914 en daarna die energie wat dit verg om ’n groot huisgesin te behartig.

’n Skerfie Glas wys hoe die verlede, selfs die verre verlede, spore op latere geslagte laat.

Standard delivery terms apply.

Hello You!

Join our mailing list