My Cart

Close

'n Tuin vir Tessa deur Helena Hugo

R 195.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R700.00.

Publikasiedatum: 09/18

Ná ’n aanval verkoop Altus en Tessa Heyns die familieplaas en trek stad toe. Eers gaan dit goed, maar die een ramp na die ander tref Altus se besigheid. Hy raak toenemend gespanne en onttrek hom van haar en hul seuns. Uiteindelik speel Altus oop kaarte met Tessa. Die balju slaan toe en Tessa en die seuns staan alleen. Hulp kom van haar vriendin en die gemeente af. Tessa kry egter 'n groot skok toe sy teruggaan om vir laas deur haar huis te loop. After a farm attack, Altus and Tessa Heyns sell their farm and move to the city. At first everything goes well but one catastrophe after the other hits the business and Altus gets more and more withdrawn. Eventually Altus confesses to Tessa, but when the bailiff comes to write up their possessions, she gets the shock of her life.

Standard delivery terms apply.

Out of stock items can be ordered. Contact robyn@uppercasebooks.co.za to place your order.

Hello You!

Join our mailing list