My Cart

Close

'n Tweede kans op geluk deur Sophia Kapp

R 95.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R700.00.

Publikasiedatum: Julie 2019

Hierdie is haar tweede kans om te wys dat sy genoeg is – veral aan haarself!

Nanette het pas haar werk verloor en sy weier om ’n sent van haar man se familie te aanvaar. Sy was drie jaar gelede nie genoeg vir die De Langes nie, en veral nie vir Barry de Lange nie. Maar haar seuns se oupa het pas ’n hartaanval gehad en hulle wil graag hê die seuns moet op die familieplaas, Geluk, kom kuier.

Sy sal dit doen vir haar seuns, maar sy gaan nie weer gedwee en geduldig wees indien hulle haar soos ’n indringer laat voel nie. Wie sy is, het bestaansreg. 

Maar dinge is nie hoe sy dit onthou nie. Haar seer en swaarkry is eg, maar is dit dalk net een kant van die storie? Sy leer haar skoonouers ken, en haar swaer Barry ... Ontstig, ontdek sy dat ʼn man wat sy al die jare maklik kon afmaak as ongevoelig, is iemand wat weet wat die liefde is en hoe diep dit kan reik.

Standard delivery terms apply.

Hello You!

Join our mailing list