My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. DELIVERY WITHIN FOUR WEEKS VISIT TERMS FOR MORE INFO. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR CONFIRMATION EMAILS.

Net 'n bietjie dapper deur Nicola Kinnear

Write a review
R 175.00
Quantity
- +

Publikasiedatum: November 2019

Hansie is bang. Die wêreld daar buite is vol gevare. Maar sy beste maatjie is weg en hy moet haar gaan soek. As hy net ’n bietjie dapper kan wees . . .

Net ’n bietjie dapper is ’n inspirerende storie wat wys dat ons almal veel dapperder is as wat ons dink.

Standaard afleweringsterme is van toepassing.