Nuwe Alles-In-Een Graad 3 Pret met Afrikaans Eerste Addisionele Taal-werkboek deur Mart Meij(Word Jan 2022 Verwag)

Regular
R 135.00
Sale
R 135.00
Regular
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Nog nie beskikbaar nie!

Publikasiedatum: Januarie 2022 - Voorafebestellings Nou Oop!

Die werkboek is ontwikkel volgens die vereistes van die kurrikulum (KABV).

Aandag word gegee aan woordeskat wat die kind hardop moet herhaal sodat dat die kind teen die einde van die grondslagfase vlot kan praat en leesstof in Afrikaans kan lees. Die werkvelle en oefenbladsye, wat die kind saam met die praatwerk moet doen, bied geleentheid vir inoefening en inskerping. Die inhoudsopgawe dui duidelik aan wanneer aktiwiteite voltooi moet word.