My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R550.00 IN SOUTH AFRICA. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR EMAIL COMMUNICATION.

PRICES ARE EXCLUSIVE TO THE WEBSITE AND MAY DIFFER FROM IN STORE PRICES!

CLICK & COLLECT CUSTOMERS WILL RECEIVE AN EMAIL AND PIN CODE WHEN COLLECTION IS READY FOR PICK UP. 

Nuwe vrese deur Willem S van der Merwe

Write a review
R 220.00
Quantity
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: Julie 2019

Die ontnugtering en nostalgie van die middeljare word hier in alle erns met humor en trefseker taalgevoel verwoord.

Ryk aan intertekstualiteit en slim woordspeling, is hierdie bundel vars en toeganklik vir alle oopkop lesers. Ou vrese word besweer en nuwes sinies en liries besing.

Willem S. Van der Merwe was 24 jaar oud toe sy debuutbundel, Son-dig, in 1985 die lig gesien het. Hierdie is sy tweede bundel. Hy woon en werk tussen Suid-Afrika en Hong Kong, waar hy ‘n videoproduksiebesigheid bestuur.

Standaard afleweringsterme is van toepassing.