My Cart

Close

Olke Bolke, Lulu deur Fanie Viljoen & Elsbeth Eksteen (illus.)

Write a review

R 155.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R350.00 IN SOUTH AFRICA. DELIVERY WITHIN TWO WEEKS VISIT TERMS FOR MORE INFO!

Publikasiedatum: November 2019

Lulu droom daarvan om ’n modeontwerper te word! Dan verskyn ’n vreemde reuk in Lulu-hulle se huis – ’n baba-reuk!

Dis groot pret om vir hom babakleertjies te maak. Maar Greta, die nuwe meisie in die klas, dink sy is ’n baie beter modeontwerper as Lulu – en hulle besluit om ’n modevertoning te hou!

 

Standaard afleweringsterme is van toepassing.

Hello You!

Join our mailing list