Onder die vlerke van jou liefde deur Cas Vos
- Regular
- R 200.00
- Sale
- R 200.00
- Regular
- R 250.00
Sold Out
- Unit Price
- per
Tax included.
Nasionale aflewering 3-5 dae!
Publikasiedatum: Mei 2021 - Voorafbestellings Nou Oop!
Hierdie bundel handel oor die wonder en heerlikheid van die liefde.
Cas Vos is reeds bekend as uitmuntende vertaler. Die hoogtepunt hier is sy vertaling van die Hebreeuse “Hooglied” in Afrikaans.
Ná die Hoogliedbundel volg liefdesgedigte uit antieke Egipte.
Daarna volg sy eie liefdesgedigte.
Die liefdesgedigte is ‘n uitnodiging aan die leser: “Kom onder die vlerke van die liefde na my tuin toe.”
Die bundel is as ’n hegte eenheid op die maat van die liefde gekomponeer…